Welkom by Weiveld

Weiveld is elke Vrydag en ...Saterdagaand oop vir lekker kuier en die BESTE in langarm musiek - toegang slegs R 50 en deure open 19:00, tensy anders aangedui. Daar tree ook kunstenaars van tyd tot tyd op en kaartjies vir hierdie geleenthede is beskikbaar by itickets.co.za . Alle informasie rakende hierdie optredes verskyn ook by itickets.co.za en kaartjiepryse wissel. Dit is nie nodig om kaartjies aanlyn te koop nie, omrede kaartjies ook by die deur beskikbaar is (afhangend van beskikbaarheid).

Kliek hier vir die nuutste PROGRAM

Groener Weiveld

       

Welkom by Weiveld

Weiveld is Pretoria se Nuutste, Grootste en Beste Kuierplek / Venue.

Weiveld is elke Vrydag en ...Saterdagaand oop vir lekker kuier en die BESTE in langarm musiek - toegang slegs R 50 en deure open 19:00, tensy anders aangedui. Daar tree ook kunstenaars van tyd tot tyd op en kaartjies vir hierdie geleenthede is beskikbaar by itickets.co.za. Alle informasie rakende hierdie optredes verskyn ook by itickets.co.za en kaartjiepryse wissel. Dit is nie nodig om kaartjies aanlyn te koop nie, omrede kaartjies ook by die deur beskikbaar is (afhangend van beskikbaarheid). Die voordeel egter van kaartjies vooraf aanlyn koop is dit: jy kan jou tafel direk aanlyn bespreek. Indien jy hulp met itickets.co.za nodig het, skakel gerus die dienssentrum by 086 1000 291. Hulle sal met graagte help.
Weiveld bied ook die HEEL BESTE in klank aan, asook TWEE GROOT skerms.

 

Kliek Hier vir die Nuutste Fotos van Weiveld

PROGRAM

 

19 - 20 Jan

19 Jan in #Weiveld: Marcato Jan 19, 2018 - 19:00 PM - Jan 20, 2018 - 01:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

26 - 27 Jan

26 Jan in die #Weiveld: Ons bring hulde aan Johannes Kerkorrel Jan 26, 2018 - 19:00 PM - Jan 27, 2018 - 01:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

27 - 28 Jan

27 Januarie in die #Weiveld: Neil Somers Jan 27, 2018 - 19:00 PM - Jan 28, 2018 - 01:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

03 - 04 Feb

3 Feb in #Weiveld: EON stel hulle album bekend Feb 03, 2018 - 19:00 PM - Feb 04, 2018 - 01:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

10 - 11 Feb

10 Feb in #Weiveld: Ons vier Valentyns saam met Riana Nel Feb 10, 2018 - 19:00 PM - Feb 11, 2018 - 01:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

23 - 24 Feb

23 Feb in #Weiveld: Ampie stel sy splinternuwe album bekend Feb 23, 2018 - 19:00 PM - Feb 24, 2018 - 01:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

09 - 10 Mar

9 Maart in #Weiveld: Elvis se Seun Mar 09, 2018 - 19:00 PM - Mar 10, 2018 - 01:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

10 - 11 Mar

10 Maart in #Weiveld: Karen Zoid Mar 10, 2018 - 19:00 PM - Mar 11, 2018 - 01:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

23 - 24 Mar

23 Maart in #Weiveld: Bobby van Jaarsveld Mar 23, 2018 - 19:00 PM - Mar 24, 2018 - 01:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

24 - 25 Mar

24 Maart in #Weiveld: Dirk van der Westhuizen Mar 24, 2018 - 19:00 PM - Mar 25, 2018 - 01:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

14 - 15 Apr

14 Apr in #Weiveld: Francois van Coke Apr 14, 2018 - 19:00 PM - Apr 15, 2018 - 01:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

27 - 28 Apr

27 Apr in #Weiveld: Snotkop Apr 27, 2018 - 19:00 PM - Apr 28, 2018 - 01:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

04 - 05 May

4 Mei in #Weiveld: Vernon Barnard stel sy album bekend May 04, 2018 - 19:00 PM - May 05, 2018 - 01:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

05 - 06 May

5 Mei in #Weiveld: Dewald Wasserfall May 05, 2018 - 19:00 PM - May 06, 2018 - 01:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

19 - 20 May

19 Mei in #Weiveld: Monique Steyn May 19, 2018 - 19:00 PM - May 20, 2018 - 01:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

01 - 02 Jun

1 Jun in #Weiveld: Jo Black Jun 01, 2018 - 19:00 PM - Jun 02, 2018 - 01:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

 

SP Facebook

Location

Location

Zwavelpoort
cnr Graham Road (extension of Lynnwood Road) & Boschkop Road
P: 071 471 6698

App

Event Gallery

Social Fancy Sliders

Facebook

Twitter