Welkom by Weiveld

Weiveld is elke Vrydag en ...Saterdagaand oop vir lekker kuier en die BESTE in langarm musiek - toegang slegs R 50 en deure open 19:00, tensy anders aangedui. Daar tree ook kunstenaars van tyd tot tyd op en kaartjies vir hierdie geleenthede is beskikbaar by itickets.co.za . Alle informasie rakende hierdie optredes verskyn ook by itickets.co.za en kaartjiepryse wissel. Dit is nie nodig om kaartjies aanlyn te koop nie, omrede kaartjies ook by die deur beskikbaar is (afhangend van beskikbaarheid).

Kliek hier vir die nuutste PROGRAM

Groener Weiveld

       

Welkom by Weiveld

Weiveld is Pretoria se Nuutste, Grootste en Beste Kuierplek / Venue.

Weiveld is elke Vrydag en ...Saterdagaand oop vir lekker kuier en die BESTE in langarm musiek - toegang slegs R 50 en deure open 19:00, tensy anders aangedui. Daar tree ook kunstenaars van tyd tot tyd op en kaartjies vir hierdie geleenthede is beskikbaar by itickets.co.za. Alle informasie rakende hierdie optredes verskyn ook by itickets.co.za en kaartjiepryse wissel. Dit is nie nodig om kaartjies aanlyn te koop nie, omrede kaartjies ook by die deur beskikbaar is (afhangend van beskikbaarheid). Die voordeel egter van kaartjies vooraf aanlyn koop is dit: jy kan jou tafel direk aanlyn bespreek. Indien jy hulp met itickets.co.za nodig het, skakel gerus die dienssentrum by 086 1000 291. Hulle sal met graagte help.
Weiveld bied ook die HEEL BESTE in klank aan, asook TWEE GROOT skerms.

 

Kliek Hier vir die Nuutste Fotos van Weiveld

PROGRAM

 

01 - 02 Jul

1 Julie in die #Weiveld : Ricus Nel Jul 01, 2017 - 19:00 PM - Jul 02, 2017 - 01:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

08 - 09 Jul

Fokofpolisiekar & Jack Parow Live in PTA (Injustice™ 2 Final) Jul 08, 2017 - 19:00 PM - Jul 09, 2017 - 02:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

21 - 22 Jul

21 Jul in die #Weiveld : Monique Steyn Jul 21, 2017 - 19:00 PM - Jul 22, 2017 - 01:15 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

29 - 30 Jul

29 Julie in die #Weiveld : Klipwerf Jul 29, 2017 - 19:00 PM - Jul 30, 2017 - 01:15 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

12 - 13 Aug

12 Aug in die #Weiveld : Dr Victor & The Rasta Rebels Aug 12, 2017 - 19:00 PM - Aug 13, 2017 - 01:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

25 - 26 Aug

25 Aug in die #Weiveld : Nadine Aug 25, 2017 - 19:00 PM - Aug 26, 2017 - 01:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

01 - 01 Sep

1 Sept : Opening van Nuwe #Weiveld Projek Sep 01, 2017 - 15:00 PM - Sep 01, 2017 - 19:00 PM Weiveld, Pretoria, South Africa

28 - 29 Sep

28 Sept in die #Weiveld : Kom Ontdek die Hart van Jou Besigheid Sep 28, 2017 - 18:00 PM - Sep 29, 2017 - 00:00 AM Weiveld, Pretoria, South Africa

28 - 28 Sep

Die Hart van jou Besigheid Sep 28, 2017 - 18:30 PM - Sep 28, 2017 - 23:00 PM Bronberg Landgoed, 49 Graham Road & Boschkop Road, Zwavelpoort, Pretoria, 0040, South Africa

 

SP Facebook

Location

Location

Zwavelpoort
cnr Graham Road (extension of Lynnwood Road) & Boschkop Road
P: 071 471 6698

App

Event Gallery

Social Fancy Sliders

Facebook

Twitter